No items found.
Die Tuin en Pierneef

Ek wonder
Hoeveel mense
In hoevel kleure
Hierdie stoep al verwelkom het
En ek voel minder belangerik
As 'n oomblik gelede
Ek is nie die eerste
Bekoor deur die Boland
Wat 'n geskenk
Om die wêreld as ouer
En groter as ek
Te kan sien

120 x 120 cm
R 88 000