'n Gevlekde Veld

Dit lyk
Of emmers verf
Hier neergestort is
Oordadig
Met deernis
Vrygewig in kleur
Asof iemand geweet het
Mens het mooi nodig

R 74 000
100 x 120 cm